>>>Click here to access
the English version
of this site
<<<<


 

Gypsy Produksies en djlirieke & musiek
se klank-ateljee en produksie-huis

Terug na Gypsy Productions se Tuisblad

Gypsy Productions, in samewerking met dj lirieke & musiek, bedryf 'n opname ateljee en produksie-huis, wat in 'n wye verskeidenheid van sangers en musikante se behoeftes voorsien. Ons bekostigbare pakkette is veral geskik vir kunstenaars wat die finansiële risiko van 'n CD produksie wil beperk.

Ons dienste sluit in:

- “Backtracks”
- Oorspronklike Lirieke & Melodiëe
- CD Opnames
- Kreatiewe Vervaardiging
- CD Omslagontwerp
- CD Produksie
- Skep van bemarkingsmateriaal
- Klank en DJ Dienste
- Koreografie

Klik hier vir 'n volledige lys van dienste en 'n pryse.

Die opname ateljee het in Junie 2008 geskuif vanaf Villiers (Noord-Oos Vrystaat) na Elspark in Boksburg.
 

Alle inhoud van hierdie webwerf behoort aan Gypsy Produksies en dj lirieke & musiek. Geen ongemagtigde kopiëring word toegelaat.