>>>Click here to access
the English version
of this site
<<<<


 

Gypsy Produksies en djlirieke & musiek
se klank-ateljee en produksie-huis

Terug na Gypsy Productions se Tuisblad

Dienste & Pryslys

  “Backtracks”:

= Klawerbord Programering  - R275 / liedjie
= Lewendige Instrumentasie  - R450 / liedjie
= Agtergrondsang  - 1 tot 3 liedjies: R150 per liedjie
 -
4 tot 8 liedjies: R120 per liedjie
 -
meer as 9 liedjies: R80 per liedjie
= Bestaande “Cover Backtracks”  - 1 tot 3 liedjies: R150 per liedjie
 -
4 tot 8 liedjies: R120 per liedjie
 -
meer as 9 liedjies: R80 per liedjie
Klik hier vir 'n volledige lys van bestaande "cover backtracks"

  Oorspronklike Lirieke & Melodiëe:

= Toonsetting (melodie) vir u lirieke  - R350 / liedjie*
= Volledige Liedjies (lirieke en melodie)  - R500 / liedjie*
(sluit 6 maande alleenreg in)
Klik hier vir meer volledige besonderhede.

  CD Opnames:

= Opnames, Vermening en Meestering  - R400 / liedjie
= Lisensiëring  - R50 / CD
(tantiéme uitgesluit)

  CD Produksie (beperkte hoeveelhede):

= Kopiëring & Drukwerk  - R25 / CD
(Slegs beperkte hoeveelhede)
= Slegs Duplikasie  - R22.50 / CD
= Slegs Drukwerk  - R12,50 per bladsy
= Druk van Coral Ontwerp  - Sal gekwoteer word

  Kreatiewe Vervaardiging:

=  Genre & Materiaalkeuse, Vertolkings Ondersteuning, Hulp met Sang- en Mikrofoontegniek, ens  - R600 / CD

  CD Omslagontwerp:

= Foto-sessie  - R350
= "Media-Face" Ontwerp vir druk deur Gypsy Productions - R750 / CD

  Internet Bemarking:

= Web-ontwerp  - R300 /bladsy
Klik hier vir meer besonderhede
= Registrasie by Ananzi en ander Webwerwe  - R150
= Skep van ander Bemarkings Materiaal  - R300 / bladsy
= Fasilitering van Internet Dienste  - Geen fooi

  Klank, Kunstenaar-besprekings en ander:

= Bespreking van Kunstenaars  - Soos per vasgestelde kunstenaarfooie plus 10%
= Klank vir Kunstenaaroptredes
 
 - R1200 plus kostes
   (reis, verblyf en verversings)
= DJ Dienste vir Funksies  - R1200 plus kostes
   (reis, verblyf en verversings)
= Koreografie  - Sal gekwoteer word

 * By Lisensiëring sal tantiéme ook betaalbaar wees.
 

Alle inhoud van hierdie webwerf behoort aan Gypsy Produksies en dj lirieke & musiek. Geen ongemagtigde kopiëring word toegelaat.